/

The Royal Gecko 

 

In a broad sense, ‘The Royal Gecko Bushveld Retirement Eco-Estate’ represents transformation, that is, change and renewal. It refers to transformation both for the group and the individual. In essence, it speaks of a time of enlightenment, understanding, awareness, wisdom and open-mindedness.

This sectional title development is designed with a new, fresh approach to retirement accommodation. A high demand for retirement homes makes for a good return on investment for potential investors.
The development is on a very secure game farm situated 13 km out of Brits, North West. It is conveniently only 110 km from Johannesburg and 80 km from Pretoria.
All future/potential residents will be pleased to know that a selection process will be put in place to ensure that the integrity, standards and general ethos of the Eco-Estate are upheld.
The estate is designed to be a completely green, self-sustaining eco-community. By implementing and utilising the latest solar and gas technologies the eco-estate will operate completely free and independent from outside municipal services.
 
It is important for us to not only keep family and friendship ties but to strengthen them as well. Unlike other retirement villages we allow family and friends to stay over. (This is in accordance with the Body Corporate Rules & Regulations.)

The Eco-Estate comprises of 100 individually designed executive homes located in the heart of the pristine bushveld environment where game still roam freely. The surroundings are peaceful, tranquil and everything you would expect from a Bushveld Retirement Village.

Two lifestyle choices are available, namely: 
The Independent Living Homes, The Assisted Living Accommodation, 
The Assisted Living Apartments being for those residents that require a bit more tender, loving care.
 
Facilities include:
Consulting rooms (Doctors, Dentists, Physiotherapists) Thus allowing for weekly visits as well as a resident doctor to be on house-call 24/7.
A Convenience Store that will provide deliveries to residents
Coffee Shop and Restaurant

In-house Meals provided on a daily basis
There are also various other services available such as:
House cleaning, Garden services, Laundry services and Special requests. 
Other facilities include a VIP Ladies lounge, Swimming pool, Jacuzzi etc.
We will be working in association with Medi-Clinic Brits to utilize their frail care unit for the benefit of our residents. This makes more economic and business sense as it reduces the financial burden on the estate which will result in a lower monthly levy.

The estate encourages community participation in various activities that take place on the farm daily. Such activities include daily excursions, sports, and social group events, cultural and sight-seeing adventures. For the over 50's who enjoy an active and social life-style The Royal Gecko offer activities ideal for your twilight years.

The Royal Gecko emphasis's the importance of healthy living in a very secure environment for families and friends. The Royal Gecko Bushveld Retirement Eco Estate offers you the real Game farm Lifestyle Experience. It is the Game farm you have always wanted, without the hassle.


Transformasie era wat Die Royal Gecko Bosveld Aftree Eco-Estate verteenwoordig in verandering en vernuwing van beide die Familie en die Individu; In wese 'n tyd van, inspirasie, begrip, bewustheid, waaksaamheid, wysheid met doelgerigte- &  ingeligte besluite en eliminasie.

Hierdie deeltitel ontwikkeling is ontwerp met die oog op 'n nuwe, vars benadering tot aftrede akkommodasie. Die hoë aanvraag na aftree-oorde beloof 'n goeie opbrengs vir voornemende beleggers.

Die ontwikkeling is op 'n baie veilige wildsplaas geleë 13 km buite Brits, Noordwes. Dit is ‘n gerieflike 110 km vanaf Johannesburg en ‘n skrale 80 km vanaf Pretoria.

Voornemende inwoners sal bly wees om te weet dat 'n keuringsproses in plek gestel sal word om te verseker dat die integriteit, standaarde en algemene etos van die Eko-Landgoed gehandhaaf sal word.

Die landgoed is ontwerp om 'n omgewingsbewuste, selfonderhoudende eko-gemeenskap te wees. Deur die kundige implementering van die jongste sonkrag- en gas tegnologie sal die eko-landgoed selfstandig funksioneer en totaal onafhanklik van eksterne munisipale dienste wees.

 Dit is nie alleenlik vir ons belangrik om familie- en vriendskapsbande behoue te laat bly nie, maar ook om daardie bande te versterk. In teenstelling met ander aftree-oorde laat ons familie en vriende toe om by hulle geliefdes oor te bly. (Dit is in Estate met die  Reëls en Regulasies van die Bestuursliggaam.)

Die Eko-Landgoed bestaan ​​uit 100 luukse wooneenhede, geleë in die hartjie van die ongerepte bosveld waar wild nog vrylik kan rondbeweeg. Die omgewing is rustig, veilig en alles wat u van 'n Bosveld Aftree-oord sal verwag.

Twee leefstyl keuses is beskikbaar naamlik: Die Onafhanklike Wooneenhede, Versorgings Wooneenhede.

Die Versorgings Wooneenhede is beskikbaar vir inwoners wat deernisvolle versorging nodig het.

 Fasiliteite sluit in:

Spreekkamers (Dokters, Tandartse, Fisioterapeute) .Voorsiening word dus gemaak vir weeklikse doktersbesoeke, sowel as die beskikbaarheid van ‘n inwonende geneesheer te alle tye. (24/7)

Gerieflikheidswinkel met aflewerings aan inwoners op versoek.

Koffie Winkel en Restaurant

Gekookte etes word op 'n daaglikse basis aangebied.

Daar is ook verskeie ander dienste beskikbaar byvoorbeeld:Die skoonmaak van eenhede, Tuindienste, Wasgoedversorging

Spesiale versoeke.

Ander fasiliteite sluit 'n VIP Dames sitkamer, Swembad en Jacuzzi in. Ons sal hande vat met Medi-Clinic Brits en van hulle Hoë-sorgeenheid gebruik maak tot  voordeel van ons inwoners. Dit sal meer ekonomies wees omrede dit die finansiële las van die Landgoed sal verminder en sal lei tot laer maandelikse heffings.

Die Landgoed moedig deelname aan en bied op ‘n daaglikse basis verskeie aktiwiteite. Uitstappies, sport, sosiale groepsaktiwiteite, kulturele aktiwiteite en besoeke aan besienswaardighede is maar enkele voorbeelde.

Vir inwoners van 50 jaar “jonk en jonger” bied Royal Gecko aktiewe en sosiale aktiwiteite ideaal vir die beste jare van u lewe.   

Die Royal Gecko beklemtoon die belangrikheid van 'n gesonde leefstyl in 'n veilige omgewing vir families en vriende. Die Royal Gecko Bosveld Aftree Eko-Landgoed bied ‘n outentieke wildsplaas leefstyl  ondervinding. Dit is die wildsplaas jy nog altyd wou hê, sonder die rompslomp. 


Home   /   Our Location / Estate Facilities / Our Services / Our Levies / Site Development Plan / Unit Plans / Contact Us / Brochures

 Direction & Maps

The Royal Gecko Bushveld Lodge